STIKMAN is verkrygbaar in 9 versamel blikkies met humoristiese slagspreuke. STIKMANkondome word van die hoogste gehalte natuurlike latex vervaardig en elke blikkie bevat 3 individuele foelie verpakte kondome.
MAAK MOOI IN AFRIKAANS!
STIKMAN – 9 Collectable tins with humorous slogans. Each tin contains 3 individually foil wrapped SABS approved male latex condoms. Ideal fun gift that won’t let you down.