The sensual boutique for all women | 'n Sensuele boetiek vir elke vrou

The Bedroom Pretoria t/a Pure Plesier offers a sensual, stylish and discreet shopping experience to our customers

Our products include soft sensual lingerie to items with leather finish for the more adventurous, wonderful bath pamper products, sensual products for him and for her, books & games, and a variety of exciting adult toys for the bedroom.

We take you on a journey of experience where every sense is awakened and we move back to a world of romance and intimate pleasure. Interaction with our clients is very personal and communication is informative and fun. By providing information and knowledge we empower our clients to make the best choices when buying sensual and intimate products.

Have your bachelorette party or ladies light with us. Parties may also be organized to be in the comfort of your own home.

Pure Plesier Business Hours

Pure Plesier is a discrete sensual boutique for Women. Couples welcome on Fridays and Saturdays. Men welcome by appointment.
Monday to Friday: 11h00 to 17h30
Saturdays: 10h00 to 14h00

As ‘n sensuele boetiek bied The Bedroom Pretoria t/a Pure Plesier aan kliënte ‘n stylvolle en diskrete koop ondervinding. Ons produkte sluit in sagte vroulike lingerie asook sensuele leer items vir die meer gewaagdes, wonderlike badkamer bederf items, sensuele produkte vir hom en vir haar, boeke & speletjies en ‘n verskeidenheid opwindende speelgoed vir die Slaapkamer.

By Pure Plesier neem ons jou op ‘n ervaringsreis waar elke sintuig opgewek word en ons terug beweeg na die wêreld van romanse en geluk. Interaksie met ons kliënte is baie persoonlik en kommunikasie is interaktief, opvoedkundig en vol pret.

Deur inligting en kennis bemagtig ons kliënte om die beste keuses te maak by die aankoop van sensuele en intieme produkte.

Kom bespreek jou “Bachelorette” partytjie of damesaand saam met vriendinne by ons. Indien jy dit verkies, kan jy eksprimenteer met ‘n “Lap” dans om jou maat te verras. Partytjies kan ook in die gerief van jou eie huis gereël word.

Featured Products